Home
Links
Bible Versions
Contact
About us
Impressum
Site Map


WoL AUDIO
WoL CHILDREN


Bible Treasures
Doctrines of Bible
Key Bible Verses


Afrikaans
አማርኛ
عربي
Azərbaycanca
Bahasa Indones.
Basa Jawa
Basa Sunda
Baoulé
বাংলা
Български
Cebuano
Dagbani
Dan
Dioula
Deutsch
Ελληνικά
English
Ewe
Español
فارسی
Français
Gjuha shqipe
հայերեն
한국어
Hausa/هَوُسَا
עברית
हिन्दी
Igbo
ქართული
Kirundi
Kiswahili
Кыргызча
Lingála
മലയാളം
Mëranaw
မြန်မာဘာသာ
नेपाली
日本語
O‘zbek
Peul
Polski
Português
Русский
Srpski/Српски
Soomaaliga
தமிழ்
తెలుగు
ไทย
Tiếng Việt
Türkçe
Twi
Українська
اردو
Uyghur/ئۇيغۇرچه
Wolof
ייִדיש
Yorùbá
中文


ગુજરાતી
Latina
Magyar
Norsk

Home -- Afrikaans -- Romans - 072 (Do not Enrage your Neighbor for Unimportant Reasons)
This page in: -- AFRIKAANS -- Arabic -- Armenian -- Azeri -- Bengali -- Bulgarian -- Cebuano -- Chinese -- English -- French -- Georgian -- Greek? -- Hausa -- Hebrew -- Hindi -- Igbo -- Indonesian -- Javanese -- Kiswahili -- Malayalam -- Polish -- Portuguese -- Russian -- Serbian -- Somali -- Spanish? -- Tamil -- Telugu -- Turkish -- Urdu? -- Yiddish -- Yoruba

Previous Lesson -- Next Lesson

ROMEINE - Die Here is ons Geregtigheid
Studies in die Brief van Paulus aan die Romeine
DEEL 3 - DIE GEREGTIGHEID VAN GOD VERSKYN IN DIE LEWENS VAN DIE VOLGELINGE VAN CHRISTUS (Romeine 12:1 - 15:13)

9. Moenie jou naaste kwaad maak vir onbelangrike redes nie (Romeine 14:13-23)


ROMEINE 14:13-23
13 Laat ons dan mekaar nie meer oordeel nie, maar besluit dít liewer, om nie die broeder 'n hindernis of struikelblok in die weg te lê nie. 14 Ek weet en is oortuig in die Here Jesus dat niks op sigself onrein is nie, maar hy wat reken dat iets onrein is, vir hom is dit onrein. 15 Maar as jou broeder deur voedsel gegrief word, dan wandel jy nie meer volgens die liefde nie. Moenie deur jou voedsel hom te gronde rig vir wie Christus gesterf het nie. 16 Laat dan van die goeie wat aan julle behoort, nie kwaad gespreek word nie. 17 Want die koninkryk van God is nie spys en drank nie, maar geregtigheid en vrede en blydskap in die Heilige Gees. 18 Want hy wat Christus hierin dien, is aan God welgevallig en by die mense geag. 19 Laat ons dan najaag wat tot vrede en onderlinge stigting dien. 20 Moenie ter wille van voedsel die werk van God afbreek nie. Alles is wel rein, maar dit is verkeerd vir 'n mens om te eet as dit tot aanstoot is. 21 Dit is goed om geen vleis te eet of wyn te drink of iets te doen waardeur jou broeder aanstoot neem of struikel, of waarin hy swak is nie. 22 Het jy geloof? Behou dit vir jouself voor die aangesig van God. Gelukkig is hy wat homself nie oordeel in wat hy vir geoorloof ag nie. 23 Maar hy wat twyfel as hy eet, is veroordeel, omdat dit nie uit die geloof is nie; en alles wat nie uit die geloof is nie, is sonde.

Deur sy bediening in verskeie kerke het Paulus geweet van die voortdurende, hardkoppige verskille met betrekking tot verbode en toegelate kosse. Hy het gesê, verwysend na die stelling van Jesus (Markus 7:15-23; Lukas 6:4) dat niks opsigself onrein is nie, maar dis die dinge wat hy die mond van die mens uitkom wat hom onteer. Dit is goed vir die gelowige om goeie kos te eet; dis ook goed om van ander kos weg te bly wat skadelik is vir die gesondheid.

Christene moet goeie voorbeelde wees vir ander. Hulle moet alles vermy wat ‘n rede kan wees vir ander se sonde. Die gelowige wat sonder beperkinge eet en drink en in sy vryheid roem, skep twyfel in die harte van diegene wat doelbewus is en laat hulle ook voel dat hulle verag word. Hy wat vry is doen dan verkeerd en is verantwoordelik vir die verwarring van die jong gelowige. Liefde vereis van hom wat sterk is in die geloof om nie voor diegene wat swak is in sy opinie en keuse, te roem nie, maar om stil te bly sodat hy nie ‘n struikelblok word voor die nuwe bekeerling nie.

Paulus het getuig dat die koninkryk van God nie bevestig word deur kos en drank nie, maar dit verskyn deur die vrug van die Heilige Gees uit wie geregtigheid, vrede en vreugde genoem word as die antwoord vir die verskille in kerke. Paulus het gesmag na die eenheid van die kerk en hy het die gelowiges gelei na die feit dat die onderwerp van kos en drank nie verdien dat die kerk daaroor sal verskil nie. Die eenheid van die gees is baie belangriker as die wedersydse ooreenkoms oor sekondêre onderwerpe soos kos, drank, kleredrag, hoe hare gedra moet word en hoe geld gespandeer moet word. Die Gees van Christus, in sy liefde en geduld, heers oor die noodsaaklikhede van die aardse lewe. Paulus het getuig oor die belangrikheid daarvan om ons tot die liefde te verbind, as fondasie vir die kennis van Christus, deur bo onbelangrike sake uit te styg en belangstelling te toon in die mens vir wie Jesus gesterf het.

Die vrede van God in die kerk is belangriker as absolute vryheid en die vereistes van die wet. As enigeen in die kerk nie vleis eet nie, of wyn drink volgens sy gewete, of weens sy eie beginsels, dan is dit nodig om in ooreenstemming met die liefde op te tree sonder klagtes, om sensitief te wees vir die behoeftes van ander wie se geloof mag struikel wees ons gedrag.

Die nuwe gelowige wat egter eet en drink en wie se gewete hom aanspreek, is verkeerd saam met almal in sy kerk, want die versekering in geloof is belangriker as oppervlakkige vrede. Die geloof wat in liefde gerealiseer is heers oor die samewerking in die kerk; en hy wat sy hardkoppigheid wil uitvoer is ‘n vernietiger van die gees van vennootskap.

GEBED: O Here Jesus, ons aanbid u want u het rowwe vissermanne, geslepe tollenaars, eksperts in die Wet en selfs mistici as u dissipels aanvaar. U het hulle bymekaar gemaak, hulle verenig en hulle geen ander gebod gegee as perfekte liefde met vergifnis, geduld en vrede nie. Help ons om ander te vergewe, nie sewe keer nie, maar sewentig maal sewe keer ‘n dag, en om nie te vergeet dat hulle dieselfde aan ons moet doen nie.

VRAAG:

  1. Wat is die betekenis van die verse: “die koninkryk van God is nie spys en drank nie, maar geregtigheid en vrede en blydskap in die Heilige Gees” (Romeine 14:17)?

www.Waters-of-Life.net

Page last modified on March 19, 2014, at 01:02 PM | powered by PmWiki (pmwiki-2.3.3)